Bybelstudie

Elke tweede Woendagoggend vergdader die lidmate vir

 Bybelstudie en heerlike saamkuier

 in die Annex of soos onderling gereël by 'n lidmaat se huis.  

Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (Francois Tolmie en Jan van der Watt) 

word as riglyn gebruik. 

Enigeen kan inskakel